Tornado het Heilbron hierdie week getref

Lees ook :

Tornado het hierdie week Heilbron getref fotokrediet: X

HEILBRON. – ‘n Tornado is op 24 November tussen 15:00 en 16:00 op ‘n plaas in Heilbron, Vrystaat, waargeneem.

Lees ook: Tornado tref Gauteng ná donderstormwaarskuwing

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het bevestig daar was verergende donderstorms in die gebied, asook wind, wat die tornado gevorm het.

Geen skade is van die tornado aangemeld nie. Die SAWD het dit geklassifiseer as ‘n EF0-tornado wat die swakste kategorie op die Enhanced Fujita-skaal is, met ‘n windspoed van 105-137 km/h.

Bron: SAWD

Lees ook: Tornado tref Gauteng ná donderstormwaarskuwing

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief