Tornado tref Gauteng ná donderstormwaarskuwing

Lees ook :

Tornado tref Gauteng tydens donderstormwaarskuwing fotokrediet: X

GAUTENG. – ‘n Tornado is gistermiddag in Germiston, Gauteng deur inwoners afgeneem.

Lees ook: Aardbewing van 7.5 tref Filippyne, waarskuwing vir tsoenami uitgereik

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gesê spanne is ontbied om die skade vas te stel.

Daar was gister middag donderstorms voorspel vir Gauteng.

Bronne:SAWD

Lees ook: Aardbewing van 7.5 tref Filippyne, waarskuwing vir tsoenami uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief