Lotto uitslae vir 26 November 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 04, 08, 25, 32, 33, 36. Bonus: 22. Lotto Plus 1: 01, 12, 32, 35, 38, 39. Bonus: 42. Lotto Plus 2: 14, 23, 25, 32, 40, 57. Bonus: 54.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,097 op Wednesday 26 November 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 04, 08, 25, 32, 33, 36. Bonus: 22. Lotto Plus 1: 01, 12, 32, 35, 38, 39. Bonus: 42. Lotto Plus 2: 14, 23, 25, 32, 40, 57. Bonus: 54.
’n Omvattende studie deur die Universiteit van Kaapstad (UK) het ontstellend hoë vlakke van damprook (vaping) onder Suid-Afrikaanse skoolgaande jeugdiges blootgelê. Die navorsing, die eerste van…
OOS-KAAP. – ‘n Vrou (28) is in Bethelsdorp in hegtenis geneem nadat ‘n video waarin ‘n 3-jarige seuntjie glo ernstig aangerand word op sosiale…
VSA. – Robert Irwin (21) het vanjaar se Dancing with the Stars-kompetisie gewen, ‘n dekade nadat sy ouer suster dit ook reggekry het. Lees…
NOORD-KAAP. – Zwelitsha Lebetsneng (45) is deur die Kimberley-seksuelemisdaadhof aan die verkragting van ‘n tienerseun (17) tot 22 jaar direkte gevangenisstraf veroordeel. Mojalefa Senokoatsane,…
GASA. – Israel het bevestig Hamas en die Palestynse Islamitiese Djihad het die liggaam van die gyselaar, Dror Or, gister aan hulle oorhandig. Lees…
NOORD-KAAP. – Martiens Modukaneng (58) van Modderrivier is deur die streekhof tot drie jaar gevangenisstraf, wat in geheel vir vyf jaar opgeskort is, veroordeel.…
HONG KONG. – Vier mense, insluitend ‘n brandbestryder, is dood nadat ‘n brand by ‘n residensiële gebou in Hong Kong uitgebreek het. Lees ook:…
GAUTENG. – Die padverkeerbestuurskorporasie (RTMC) het motoriste versoek om einde-van-die-jaar-bonusse en uitbetalings van spaarklubs of stokvels te gebruik om voertuie reg te maak en…
RUSLAND. – Donald Trump, Amerikaanse president, se afvaardiging het bevestig die Oekraïne-Rusland-vredesamesprekings gaan volgende week by die Kremlin voort. Lees ook: Oekraïne en Rusland…