Trein ontspoor na dit olifante tref

Lees ook :

Trein ontspoor na dit olifante tref fotokrediet; X

SRI LANKA. – ‘n Passasierstrein het ontspoor na dit ‘n groep olifante naby ‘n natuurreservaat in Habarana getref het.

Lees ook: Delta lugredery bied $30 000 aan passasiers na ongeluk

Geen passasiers is beseer nie, maar ses olifante is dood. Die polisie sê twee olifante wat beseer is, word behandel.

Volgens die polisie is hierdie die ergste ongeluk nóg met wilde diere in die land. Sri Lanka het sowat 7 000 wilde olifante wat deur die wet beskerm word. As iemand ‘n olifant doodmaak, kan tronkstraf of ‘n boete opgelê word.

Bronne: BBC, Gulf News, Hiru News

Lees ook: Delta lugredery bied $30 000 aan passasiers na ongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief