Nuusflits Uitgawe 1,818 — Thursday 20 February 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,818 op Thursday 20 February 2025.
Drie liggame na modderstortings gevind
KWAZULU-NATAL. – Die liggame van drie persone is op twee tonele in die Kwamakhuta-gebied uit modder gehaal, nadat huisstrukture Woensdagaand tydens modderstortings meegegee het.…
Bestuurder deur boer en ‘n tou uit vloedwater gered
NOORDWES. – Die bestuurder van ‘n voertuig is Woensdagoggend, nadat ‘n voertuig deur vloedwater in Beestekraal meegesleur is, uit die water gered. HEMS (Hartbeespoort…
KYK: Bykans 280 000 vuurwapens nou reeds vernietig
GAUTENG. – Altesaam 279 594 vuurwapens van alle kalibers is die afgelope ses jaar deur die polisie vernietig, wat toegewyd bly om onwettige vuurwapens…
Joshlin Smith – een jaar later word steeds na haar gesoek
WES-KAAP. – Joshlin Smith (7) is gister (Woensdag) reeds ‘n jaar vermis en steeds word na haar gesoek. Joshlin het die harte van die…
Trein ontspoor na dit olifante tref
SRI LANKA. – ‘n Passasierstrein het ontspoor na dit ‘n groep olifante naby ‘n natuurreservaat in Habarana getref het. Lees ook: Delta lugredery bied…
Show you care with a simple act of kindness
When someone you care about is going through a difficult time, it’s natural to want to help. But sometimes, it’s hard to know what…
Het jy al gewonder hoe om te bestel op die iBEEF-toep?
Kyk die video om seker te maak hoe om jou bestelling te maak. Laai die iBEEF-toep af op die Google Play Store of die…
Delta lugredery bied $30 000 aan passasiers na ongeluk
TORONTO, KANADA. – Delta-lugredery het $30 000 aan elke passasier aangebied wat op die vliegtuig was wat die week tydens ’n landing in Toronto omgeslaan…
Crocheting vs. Knitting: which one hooks you in?
Crocheting and knitting are both wonderful crafts that turn yarn into cozy masterpieces. But which one is better? Well, that depends on who you…