‘TRUMP’ op haar voorkop getatoeëer

Lees ook :

Foto's: Rain Monroe

INTERNASIONAAL. – Rain Monroe (21) of te wel #trumpgirl het die woord “TRUMP” op haar voorkop laat tatoeëer.

In sosialemediaplasings met foto’s van die eindresultaat sê sy: “I finally dit it!” en by ‘n ander “I still can’t believe I did it.

John Borowski het sy misnoeë met die plasings te kenne gegee: “You really need help. I pray this is a hoax. You do not realize how repulsive this appears??

Neve Kenna sê: “Even Trump is laughing at you 🤣 I’m sure!

Monroe is blykbaar ‘n Britse beïnvloeder en OnlyFans-model.

Wat dink jy van hierdie tatoe en sal jy ook so iets doen, of waar trek jy die streep?

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App