Lotto uitslae vir 10 Augustus 2024
Boerpotte: Lotto: R7 miljoen Lotto Plus 1: R9 miljoen Lotto Plus 2: R32 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 07, 11, 24, 26, 32,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,624 op Saturday 10 August 2024.
Boerpotte: Lotto: R7 miljoen Lotto Plus 1: R9 miljoen Lotto Plus 2: R32 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 07, 11, 24, 26, 32,…
Mia le Roux (28) is vanaand in die SunBet-arena in Pretoria as Mej. Suid-Afrika 2024 gekroon. Die donkerkop skoonheid het Oudshoorniete se borskaste van…
Cara Rossouw se agtergrond Cara Rossouw, afkomstig van Bellville in die Kaap, het as kind groot drome gehad om soos Hannah Montana te wees…
INTERNASIONAAL. – Devrey LaRiccia (28), ‘n valskerminstrukteur van Skydive Perris, en Kayla Black (28), haar student, het gesterf na hulle op 2 Augustus saam…
INTERNASIONAAL. – Rain Monroe (21) of te wel #trumpgirl het die woord “TRUMP” op haar voorkop laat tatoeëer. In sosialemediaplasings met foto’s van die…
VRYSTAAT. – Moroadi Cholota (37), die voormalige persoonlike assistent van Ace Magashule, die voormalige premier van die Vrystaat, is deur die VSA aan SA…
Checkers steek in sy nuutste video goedig die draak met dinge tipies aan Suid-Afrika en wys niks kan ‘n Suid-Afrikaanse rugbyspan onderkry nie. Aan…
BRISBANE – Die Suid-Afrikaners het Saterdagoggend ‘n oorweldigende oorwinning van 33-7 oor Australië in die openingswedstryd van die Rugbykampioenskap op Suncorp-stadion behaal. Die Bokke…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man het Vrydag in sy oprit in Dawncrest gestaan toe hy glo deur vier verdagtes oorval en sy huis ingedwing is.…
OOS-KAAP. – Abigail de Lange (10) van Christmas Rock in Oos-Londen is kritiek beseer nadat ‘n paal Donderdag tydens ‘n fratsongeluk op die agterkant…