Twee beseer toe vliegtuig by lughawe neerstort

Lees ook :

Twee beseer toe vliegtuig by lughawe neerstort fotokrediet: X

MONTANA, VSA. – Twee mense is gistermiddag beseer toe ’n enkelenjin-vliegtuig met vier passasiers op die aanloopbaan by die Kalispell-lughawe in Montana neergestort het.

Lees ook: Donald Trump eis haweloses moet ‘onmiddellik’ uit Washington DC trek

’n Voorlopige ondersoek het bevind die vliegtuig het probeer land toe die vlieënier op die aanloopbaan beheer verloor het. Die vliegtuig het neergestort en stilstaande vliegtuie getref, waarvan aan die brand geraak het.

Die passasiers kon veilig uit die vliegtuig ontruim word. Net twee is beseer en is op die lughawe behandel.

Die Federale Lugvaartadministrasie ondersoek die voorval.

Bronne: The Independent, Daily Mail, UPI

Lees ook: Donald Trump eis haweloses moet ‘onmiddellik’ uit Washington DC trek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief