Brekende Nuus
Afrikaans

Twee bomme ontplof in Pakistan dag voor verkiesing

Die eerste aanval, waarin 14 mense oorlede is, was by die kantoor van ‘n onafhanklike verkiesing kandidaat in Pishin.

Twee bomme ontplof in Pakistan dag voor verkiesing

fotokrediet: Canva
Twee bomme ontplof in Pakistan dag voor verkiesing fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel-weermagwoordvoerder bevestig 31 gyselaars is dood

BALOCHISTAN, PAKISTAN. – Twee bomme het vandag in Pakistan ontplof. Minstens 24 mense is oorlede en dosyne is beseer. Dit is môre tyd vir hulle verkiesing.

Die eerste aanval, waarin 14 mense oorlede is, was by die kantoor van ‘n onafhanklike verkiesingskandidaat in Pishin.

‘n Tweede bom het in Qilla Saifullah naby die grens met Afghanistan ontplof. Minstens 10 mense is in daardie ontploffing oorlede.

Dit is onbekend wie die aanvalle uitgevoer het.

Bronne: BBC, DNA, DW

Lees ook: Israel-weermagwoordvoerder bevestig 31 gyselaars is dood