Twee dood en verskeie mense vasgekeer na aardbewing gebou laat ineenstort

Lees ook :

Twee dood en verskeie mense vasgekeer na aardbewing gebou laat ineenstort fotokrediet: X

BANGKOK. – Twee mense is dood en 43 konstruksiewerkers is vermis toe ’n 30-verdieping-gebou ineengestort het na ’n 7.7-aardbewing Mianmar getref het en naskokke tot in Bangkok gevoel is.

Lees ook: KYK: Aardbewing van 7.7 tref Mianmar

Sewe mense is uit die gebou gered wat ineengestort het toe naskokke van die aardbewing Bangkok getref het. ’n Noodtoestand is in Mianmar en in Bangkok verklaar.

Verskeie geboue is in die aardbewing beskadig en ’n 90 jaar oue brug het in Saigaing inmekaargestort.

Bronne: Euronews, Daily Mail, BBC

Lees ook: KYK: Aardbewing van 7.7 tref Mianmar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief