Lees ook: Regter verwerp Boeing se pleitooreenkoms ná vliegtuigongelukke
KALIFORNIË, VSA. – Twee mense is dood en 18 mense is beseer toe ’n klein vliegtuig ’n kommersiële gebou in Kalifornië getref het.
Tien mense is na die hospitaal geneem en agt is op die toneel behandel.
Volgens die Federale Lugvaartadministrasie het die enkelenjin Van’s RV-10 gister die gebou getref. Dit is nog nie bekend hoe die ongeluk gebeur het nie. Dit is ook onbekend of die mense wat oorlede is op die vliegtuig was of in die gebou.
Bronne: BBC, The Star, NBC News
UPDATE: #California plane crash tragedy: 2 confirmed dead, 18 injured.
— Facts Prime (@factsprime35) January 3, 2025
Fullerton Police report 10 hospitalized, 8 treated on scene.
Investigation underway to determine cause.
FAA and NTSB involved.
Thoughts with families and loved ones affected.#US #PlaneCrash pic.twitter.com/Bg1c2SAIwy
Lees ook: Regter verwerp Boeing se pleitooreenkoms ná vliegtuigongelukke