Twee gelukkige persone wen elkeen meer as R10 m. met Lotto-boerpot

Lees ook :

Twee gelukkige persone wen elkeen R10,803,757 Lotto-boerpot fotokrediet: Canva

Twee gelukkige spelers het gisteraand (12 Maart) elkeen R10,803,757 met die Lotto-boerpot gewen. Kaartjies is geldig vir 365 dae.

Lees ook: Lotto uitslae vir 12 Maart 2025

Nog ‘n gelukkige speler het met gisteraand se trekking R3,832,952 gewen in die LottoPlus2-boerpot.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Lotto uitslae vir 12 Maart 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief