Lees ook: Nog 46 leerlinge in Bloemfontein na hospitaal met maagkrampe
Twee grafte is Donderdag naby die M27 naby Waterloo, KZN, gekry.
’n Polisiebeampte wat van diens af was, het Reaksie-eenheid SA (Rusa) gebel ná iemand wat die grafte ontdek het hom geroep het. Die persoon wat die grafte ontdek het, was glo op soek na plante toe hy daarop afgekom het.
Die twee grafte was ’n paar meter van die pad af, reg langs mekaar.
Bronne: Facebook
Lees ook: Nog 46 leerlinge in Bloemfontein na hospitaal met maagkrampe





