Brekende Nuus
Afrikaans

Twee kiesers dood in KwaZulu-Natal

Twee kiesers dood in KwaZulu-Natal

fotokrediet: Canva
Twee kiesers dood in KwaZulu-Natal fotokrediet: Canva

Lees ook: OVK-webtuiste af

KWAZULU-NATAL. – Twee kiesers is op verkiesingsdag in aparte voorvalle in KwaZulu-Natal dood.

Een kieser is dood na hy van ’n bakkie afgeval het wat mense vervoer het en die bakkie per ongeluk oor hom gery het.

Die ander kieser is buite ’n stemstasie doodgesteek.

Bronne: eNCA, IOL, EWN

Lees ook: OVK-webtuiste af