KZN. – Twee mans is vanoggend in ‘n motorvoertuig op die Mangusuthu-hoofweg naby die landdroshof in Umlazi doodgeskiet.
ALS Paramedics is na die toneel wat reeds deur die polisie afgebaken was.
Twee mans met verskeie noodlottige skietwonde is in ‘n motorvoertuig gevind. Beide is op die toneel dood verklaar.
Die polisie ondersoek die voorval.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel





