Twee MK-partylede doodgeskiet

Lees ook :

Twee MK partylede doodgeskiet
Twee MK partylede doodgeskiet fotokrediet: Canva

Lees ook: Meer as 2 000 mense moontlik lewendig begrawe na grondverskuiwing

KATLEHONG, EKURHULENI. – Twee lede van die MK-party is gister in Katlehong doodgeskiet. Een verdagte is vir die moorde in hegtenis geneem.

‘n Polisiewoordvoerder het gesê die MK-partylede is doodgeskiet na ‘n beweerde “dispuut” met ANC-lede.

Een slagoffer is op die toneel dood en die ander een is by die hospitaal dood verklaar.

‘n Mes en vuurwapen is op die toneel gevind. Die polisie ondersoek die voorval en die verdagte sal binnekort in die hof verskyn.

Bronne: IOL, Briefly, X, TimesLIVE

Lees ook: Meer as 2 000 mense moontlik lewendig begrawe na grondverskuiwing

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief