Twee onderwysers geskors oor ‘liefdesverhouding’ met leerling

Twee onderwysers is geskors na dit aan die lig gekom het dat hulle vermoedelik in ’n liefdesverhouding met een van die leerlinge in hulle skool betrokke geraak het. Die leerling het volgens ’n verklaring van die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement self erken dat sy in ’n verhouding met twee van haar...

Twee onderwysers is geskors na dit aan die lig gekom het dat hulle vermoedelik in ’n liefdesverhouding met een van die leerlinge in hulle skool betrokke geraak het.

Die leerling het volgens ’n verklaring van die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement self erken dat sy in ’n verhouding met twee van haar onderwysers was. Sy is ’n leerling aan Umlazi Comprehensive Technical High School.

Een van die onderwysers is volgens die verklaring in die badkamer betrap waar hy die leerling gesoen het.

“Die meerderheid van ons personeel is professionele persone wat daartoe verbind is om onderrig te gee. Daar is egter diegene wat daarop uit is om die beeld van die departement skade te berokken,” lui die verklaring.

https://www.facebook.com/443922312346819/posts/4115147131890967/?sfnsn=scwshmo&extid=Xg0sDh2L1wnQHdPr

Jou vergaderings sal glad verloop by die Horseshoe Inn

Navorsing bevind Nestlé sit suiker in babakos in armer lande

Met Chery se voertuie sal jy ‘n verskoning soek om rond te ry

Kenia se weermaghoof sterf in helikopterongeluk

Bela vir skole in SA sal waarskynlik aanvaar word ondanks sterk teenkanting

Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?

Coca-Cola kan 400 werkers afdank na konstitusionele hof se besluit

Rubberkoeëls geskiet nadat Nigeriërs polisie glo in Kimberley aanval

VSA beweer Israel het Iran aangeval

Daily lotto uitslae vir 18 April 2024

Verdagte druk per ongeluk paniekknoppie tydens huisroof

Nadal by Barcelona Ope uitgeskakel

Slang veroorsaak oponthoud in Japanse treinstelsel

Wêrelderfenisdag: Was jy al by SA se wêrelderfenisgebiede?

Vrou sterf na sy in aanhoudingselle brand

KYK: Misdaadtoneel, twee persone afsonderlik doodgeskiet