Brekende Nuus
Afrikaans

Tweedehandse kragopwekkeronderdeel gaan ‘help’ by Medupi-kragstasie

Die onderdeel is al vyftien jaar oud en beloof om die kragopwekkingskapasiteit te verbeter.

Die kragopwekker-part wat Dinsdag gearriveer het. Foto: Polokwane Weekly
Die kragopwekker-part wat Dinsdag gearriveer het. Foto: Polokwane Weekly

LEPHALALE, LIMPOPO. – ’n Tweedehandse kragopwekkeronderdeel het Dinsdag vanuit Nederland in Lephalale aangekom. Die onderdeel gaan by die Medupi-kragstasie geïnstalleer word, net betyds om te help met fase 4-beurtkrag.

Volgens Daphne Mokwena, Eskom se woordvoerder, is die kragopwekkeronderdeel per pad vanaf Richardsbaai na Lephalale vervoer.

Die onderdeel is al vyftien jaar oud en beloof om die kragopwekkingskapasiteit te verbeter.

Bronne: Polokwane Weekly, Business Live