Ugandese weermaghelikopter stort by Somaliese lughawe neer

Lees ook :

Ugandese weermaghelikopter stort neer by Somaliese lughawe fotokrediet: X

SOMALIË. – Luidens ’n berig van die BBC het ’n Ugandese weermaghelikopter met agt mense aan boord gister by die hoof- internasionale lughawe in Mogadishu, Somalië, neergestort.

Lees ook: Verskeie mense dood weens hittegolf in Europa

Die staatsnuuskanaal SONNA het berig die helikopter was van die African Union Support and Stabilization Mission in Somalië.

Die helikopter het aan die brand geraak nadat dit neergestort het. Dit is onbekend wat die ongeluk veroorsaak het en of enigiemand oorleef het.

Bronne: BBC, Business Insider Africa, Hindustan Times

Lees ook: Verskeie mense dood weens hittegolf in Europa

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief