Lotto uitslae vir 2 Julie 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 08, 11, 26, 35, 44, 45. Bonus: 41. Lotto Plus 1: 08, 11, 19, 26, 38, 52. Bonus: 15. Lotto Plus 2: 09, 12, 15, 23, 48, 52. Bonus: 26…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,950 op Wednesday 2 July 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 08, 11, 26, 35, 44, 45. Bonus: 41. Lotto Plus 1: 08, 11, 19, 26, 38, 52. Bonus: 15. Lotto Plus 2: 09, 12, 15, 23, 48, 52. Bonus: 26…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man wat na bewering ’n dwelmgebruiker was, is na bewering Sondagmiddag in Mabasaweg in Newton C, Inanda deur ’n groep minderjariges…
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) gaan voort met die hersiening van toelaes vir begunstigdes wat moontlik ander inkomste het wat nie verklaar…
NOORDWES. – Mpho Munyai, ‘n plaaslike boer, het AfriForum se privaatvervolgingseenheid om hulp genader ná hy op 9 Januarie vroegoggend in sy plaashuis naby…
NEW YORK, VSA. – President Donald Trump het gedreig om die Moslem- Demokratiese burgemeesterskandidaat vir New York, Zohran Mamdani, in hegtenis te laat neem…
Bespreek die Horseshoe Motel se lokaal vir jou troue. Die Horseshoe Motel bied spesiale pakkette aan elke bruidspaar om seker te maak hulle spesiale…
GAUTENG. – Vier polisiebeamptes, verbonde aan die eenheid vir ernstige georganiseerde misdaadondersoeke, is Maandag saam met twee burgerlike personeellede in hegtenis geneem. Die inhegtenisnemings…
SOMALIË. – Luidens ’n berig van die BBC het ’n Ugandese weermaghelikopter met agt mense aan boord gister by die hoof- internasionale lughawe in…
YOLO COUNTY, KALIFORNIË. – ’n Ontploffing het gister by ’n vuurwerkpakhuis in Yolo County, noordelike Kalifornië, plaasgevind. Die ontploffing het veroorsaak dat vuurwerk afgegaan…
LIMPOPO. – Mola Matome Reuben Modiba (29), ’n verhoorafwagtende gevangene, het Maandag omstreeks 13:30 uit die Maake-polisiekantoor se selle ontsnap, waarna ‘n soektog na…