Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 555 — Monday 6 September 2021

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 555 op Monday 6 September 2021.

Tuis

Koekstokkies – Marlene Schoeman

6 September 2021

Marlene Schoeman, kookboekskrywer in die Vrystaat, deel met ons haar resep vir heerlike koekstokkies. Maak 60 koekballetjies Koekballetjies Bestanddele: 250 g sagte margarien 500…

Tuis

Brande laat boere ‘magteloos’

6 September 2021

Brande wat die afgelope naweek in groot dele van die Vrystaat en die Noord-Kaap gewoed het, het baie skade berokken. Tjaart Chambers, wie se…