Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 584 — Tuesday 5 October 2021

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 584 op Tuesday 5 October 2021.

Ons gesin het Covid oorleef
Afrikaans

Ons gesin het Covid oorleef

5 October 2021

“Ons het die Maandag by die Connie Vorster-hospitaal in Hartswater gaan toets en die 15de het ons uitgevind ons al drie is positief.