Afrikaans
Video’s: Vermoorde boer van Roedtan – beskuldigdes kom voor – boere en instansies ruk op
Die optog deur boere, gemeenskappe en instansies op Roedtan was ongeveer twee kilometer lank.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 968 op Monday 24 October 2022.
Die optog deur boere, gemeenskappe en instansies op Roedtan was ongeveer twee kilometer lank.
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n optog ter veroordeling van plaasmoorde ondersteun wat op Roedtan, Limpopo, deur die Distrikslandbou-unie van Mokopane (Potgietersrus) gehou is.…
Willem Petzer het die video van die optog na Roedtan-landdroshof gedeel.