Wêreld-vigsdag | Van bestuurslisensies tot medikasie: Jy kan nou jou MIV-medikasie by die Poskantoor afhaal
Mense wat met die MIV-virus leef en hul medikasie by regeringsklinieke afhaal, het die opsie om hul medikasie by ’n Poskantoor-afhaalpunt af te haal.…