Kop in geskenksak op onthoofde liggaam gevind
'n Koplose liggaam met die kop in 'n geskenksak bo-op die liggaam is in Mitchell's Plein gevind.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,312 op Tuesday 3 October 2023.
'n Koplose liggaam met die kop in 'n geskenksak bo-op die liggaam is in Mitchell's Plein gevind.
Voorheen was 'n aantal dorpe, insluitend Reivilo, vir byna 'n week sonder krag.
Die voormalige bendeleier, Duane “Keffe D” Davis (60) is in hegtenis geneem op een aanklag van moord na sy vrou se huis in Julie…
Die ma van twee jong dogters is na bewering deur haar kêrel doodgeskiet, waarna hy glo selfdood gepleeg het.
In 'n video-opname kan gesien word hoe 'n brooddief sy gesteelde items verloor.
Nog 11 leerlinge was saam met die vier oorledenes in die trok.
Drie persone is ernstig en 13 ander gering beseer toe drie voertuie gebots het.
Die slagoffers is met verskeie skietwonde gevind in twee voertuie wat langs die pad geparkeer was.
Die student was deel van feesvieringe waar alkohol glo gebruik was.
Hierdie wysigings maak onder meer die kommerwekkende voorstel dat die minister van polisie die Opod-hoof met die goedkeuring van die kabinet aanstel.