Afrikaans
Willem Kruger-saak verander na moord – ‘het nie self Vaalrivier ingery nie’
Die polisie en NVG het die saak van Willem Kruger na moord verander.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,393 op Saturday 23 December 2023.
Die polisie en NVG het die saak van Willem Kruger na moord verander.
Lt.genl. Semakaleng Daphney Manamela, provinsiale kommissaris, het gesê dit is ’n groot deurbraak en 'n stap in die regte rigting.
Die slagoffer is positief deur familielede uitgeken wat hom Sondag om 21:00 as vermis aangemeld het.
Altesaam 19 Merino-skaapkarkasse met die boer se brandmerk op is gevind.
Superintendent James Conway van die metropolisie het gesê dit was ’n geïsoleerde insident.
HAZELMERE, KZN. – Die SAPD en lede van Reaction Unit South Africa is Donderdagmiddag deur bekommerde gemeenskapslede na ’n informele nedersetting naby die Hazelmere-dam…