Vermiste man: Gemeenskap se hulp word dringend benodig
*Opdatering: Sy ma het bevestig dat hy gevind is. ALBERTON, GAUTENG. – Die gemeenskap se hulp word dringend gevra met die opspoor van Hendrik…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,404 op Wednesday 3 January 2024.
*Opdatering: Sy ma het bevestig dat hy gevind is. ALBERTON, GAUTENG. – Die gemeenskap se hulp word dringend gevra met die opspoor van Hendrik…
Een sakkie van die dwelmmiddel kan glo teen R800 tot R1 000 gekoop word.
Hulle fisiese, geestelike en emosionele gesondheid kan benadeel word deur heeldag op die bank te lê.
Eve en Billy Humphrey, ouers van die tweeling, sê hulle het dit glad nie so beplan nie.
'n Man het eers na bewering sy meisie met 'n mes gesteek en daarna sy ma met 'n gebreekte bottel aangerand.
Die SAID het vroeër bekend gemaak dat ’n beraamde R8 biljoen jaarliks as gevolg van onwettige handel met tabak verlore gaan.
Twee persone is uit 'n voertuig wat deur die Umgenirivier meegesleur is, gered.
'n Tiener en 'n man is dood en nog 'n man word vermis nadat hulle in afsonderlike voorvalle deur die see meegesleur is.
Die ontbinde oorskot van 'n vermoedelike verkragtingslagoffer is deur 'n verbyganger ontdek.
David Rees het voor Kersfees sy wedervaringe van 2023 en dankbaarheid gedeel.