Nuusflits Uitgawe 1,422 — Sunday 21 January 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,422 op Sunday 21 January 2024.
Afrikaans
‘Moord’ op babameisie (10 maande) ondersoek – 11-jarige in ouertoesig
Die beweerde ymoord op 'n babameisie en die oorsaak van haar dood word ondersoek terwyl 'n 11-jarige seun in ouertoesig geplaas is.
Afrikaans
Kyk: Skietvoorval in restaurant
'n Skietvoorval het gedurende die naweek in 'n restaurant in Sandton, Johannesburg, plaagevind.
Afrikaans
Kyk: ‘Kaper’ keer vragmotor om toe hy van owerhede vlug
'n Beweerde vragmotorkaper wat vir die owerhede gevlug het, is in hegtenis geneem nadat hy die vragmotor omgekeer het.
Afrikaans
Skuldige lewenslank gevonnis vir moord op 2-jarige seun
'n Man wat 'n 2-jarige nefie van sy gewese meisie in 2020 doodgeskiet het, is tot lewenslank vir sy moord gevonnis.
Afrikaans
Kleutermeisie (4) sterf aan ‘verstikking’
Die maroelavrug het in haar keel vasgesit en sy het glo verstik.