Kleuter (4) in reistas gevind, sterf in hospitaal
'n Kleuter wat in 'n reistas gevind en bewusteloos na 'n hospitaal geneem is, het gesterf.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,424 op Tuesday 23 January 2024.
'n Kleuter wat in 'n reistas gevind en bewusteloos na 'n hospitaal geneem is, het gesterf.
Twee seuns wat Saterdagaand as vermis aangemeld is se liggame is Sondag in 'n riooldam gevind.
Passasiers het selfs nadat die bus tot stilstand gedwing is, die drywer aangemoedig om agteruit te ry en te probeer wegkom.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het hulle weeklikse weervoorspelling en -waarskuwings uitgereik. Die sentrale en oostelike binneland het vandag ‘n goeie kans op geïsoleerde en verspreide…
n Groot aantal reddingswerkers is ontplooi om na oorlewendes te soek.
Dit volg na ’n groep stappers na bewering Sondag op dieselfde roete deur twee aanvallers van onder andere hulle selfone beroof is.
Die slagoffer, wat slegs vyf dae voor die konfrontasie deur die maatskappy aangestel is, is glo aan albei bene gebyt.