Vrou wat voor vragmotor kniel kritiek beseer
'n Vrou wat volgens paramedici voor 'n aankomende vragmotor gekniel het om glo selfdood te pleeg, is kritiek beseer.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,426 op Thursday 25 January 2024.
'n Vrou wat volgens paramedici voor 'n aankomende vragmotor gekniel het om glo selfdood te pleeg, is kritiek beseer.
'n Babameisie is Maandagoggend in 'n handdoek toegedraai in 'n sak by 'n heining ontdek.
Kragbokse, vensters, plafonne, deure en sekuriteitstoerusting is van die gewildste itemswat gevandaliseer word.
Die veiligheidswag wil egter steeds sy R15 00 van Groenewald hê vir die volle sewe dae wat hy vir die sekuriteitsmaatskappy gewerk het.
Daar sal van 'n leerder wat ses maande swanger is, vereis word om ’n mediese sertifikaat in te gee.
Sy het in Augustus na bewering as gevolg van ’n infeksie gesterf.