Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,426 — Thursday 25 January 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,426 op Thursday 25 January 2024.

Foto: ALS Paramedics
Afrikaans

Jong vrou doodgeskiet

25 January 2024

'n Jong vrou is vroeër vandag in die Pinetown-area geskiet waarna sy in 'n hospitaal aan haar beserings gesterf het.