Nuusflits Uitgawe 1,426 — Thursday 25 January 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,426 op Thursday 25 January 2024.
Kyk: Bittereinder steeds in hegtenis – polisie lewer kommentaar
Francois van der Merwe is gister tydens 'n optog ter ondersteuning vir die verhindering van die polisie in die uitvoering van hulle pligte en…
Beskuldigde in prokureur se moord het ‘n misdaadrekord
Die beskuldigde in die moord op 'n prokureur van Mokopane het 'n misdaadrekord.
Tienermeisie wat gesin laat vermoor, skuldig
'n Tienermeisie en haar twee neefs is vir die moord op haar gesin gedurende 2016 skuldig bevind.
Verdagtes in hegtenis vir ‘moord’ op werknemer van onderwysdepartement
Hy het hulle geld gegee en toe skiet hulle hom en vlug die toneel na hulle nog iemand wat in die huis was beroof…
Vrou in hegtenis wie se troetelleeu in Bentley rondry
Die man wat die leeu aan haar verkoop het, word ook aangekla van die skuif van ‘n dier sonder toestemming.
VN-skuiling in Gaza getref, 12 dood
Die Israeliese weermag beweer dit was Hamas wat die skuiling getref het.
Meisie verdrink by skoolleierskamp
'n Meisie van Laerskool Queenswood het Saterdag by 'n skoolleierskamp in 'n swembad verdrink.
Politieke partye teiken Wesbank na bewerings oor diskriminasie teen swart kliënte
ActionSA het gesê dit gaan aan die Suid-Afrikaanse menseregtekommissie skryf om die bewerings te ondersoek.