Babaseun (11 mnde.) verdrink in emmer water
'n Babaseun het gisteroggend verdrink toe sy ma hom alleen gelaat het om te slaap.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,431 op Tuesday 30 January 2024.
'n Babaseun het gisteroggend verdrink toe sy ma hom alleen gelaat het om te slaap.
Oekraïne het in 2022 ‘n volksmoordsaak teen Rusland in die Internasionale Geregshof gebring.
You can also get help registering online at https://check.da.org.za
Richardsbaai-inwoners is ongelukkig oor swak dienslewering en het vullisdromme uit protes in 'n straat geplaas.
Daarna sal fase 3-beurtkrag ingestel word van 16:00 tot 05:00.
'n Gesin van vier het vanoggend in 'n sinkgat met water beland. Dit is die vierde voertuig waarmee dit vanoggend gebeur het.
'n Prokureursfirma wat die dood van Latoya Temilton gaan ondersoek, is Maandag aan die skool en onderskeie rolspelers voorgestel.
Rudi Claase het na drie maande in die hospitaal vir die eerste keer weer 'n video-opname gedeel.
'n Vroulike mynbestuurder is verlede Donderdag doodgeskiet. 'n Beskuldigde is in hegtenis geneem is en bly in aanhouding na sy hofverskyning op Maandag.
Daar word verneem Reinhardt het ’n rooi hemp met ’n Springbok-embleem op aangehad toe hy uit die huis is. Na bewering het die oorledene…