Nuusflits Uitgawe 1,477 — Saturday 16 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,477 op Saturday 16 March 2024.
Afrikaans
Min. Motsoaledi kan appelleer teen ZEP-beslissing besluit hoogste appèlhof
Dit volg na Motsoaledi verlede jaar aangekondig het sy departement wil die ZEP opskort.
Afrikaans
Pres. Ramaphosa kondig aanstellings by SA Reserwebank aan
Elias Lesetja Kganyago is weer vir vyf jaar as die goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank aangestel.
Afrikaans
Dept. van openbare ondernemings en Takatso-konsortium kanselleer transaksie
Pravin Gordhan, uittredende minister van openbare ondernemings, het die week aangekondig die transaksie is gekanselleer omdat hulle nie ‘n ooreenkoms kon bereik nie.
Afrikaans
Eben Etzebeth is weer SA Rugby se Speler van die Jaar
Etzebeth is die tweede speler wat twee jaar na mekaar die toekenning gewen het.
Afrikaans
Man kry lewenslange tronkstraf vir verkragting en roof
Die gevonnisde het op 6 Mei 2023 aan die vrou se deur geklop en gesê hy is haar seun.