Drie sterf vermoedelik vanweë onwettige elektriese verbindings
OOS-KAAP. – Drie persone het die naweek hulle lewens verloor, vermoedelik as gevolg van onwettige elektriese verbindings. In al drie die afsonderlike gevalle het…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,514 op Monday 22 April 2024.
OOS-KAAP. – Drie persone het die naweek hulle lewens verloor, vermoedelik as gevolg van onwettige elektriese verbindings. In al drie die afsonderlike gevalle het…
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Die privaatvervolgingseenheid het nou ’n brief aan dr. Daniel Mosia, voorsitter van Unisa se raad, gerig waarin gevra word dat hy ingryp om te…
KWAZULU-NATAL. – Twee persone is Sondagaand oorlede en nog beseer toe die minibustaxi waarin hulle op die M4 gereis het, teen die Umdloti-brug vasgery…
Nuwe bestuurderslisensiekaarte sal na verwagting voor die einde van April gedruk word. Sindisiwe Chikunga, die minister van vervoer, het aangedui die vervoerdepartement is op…
FlySafair het Sondag met vlug FA212 vanaf OR Tambo- internasionale lughawe onderweg na Kaapstad omgedraai nadat ‘n wiel tydens opstyg beskadig is. In ‘n…