Afrikaans
Polisie ondersoek insident van olifant wat oupa voor kleinkinders vertrap
MPUMALANGA. – Malelane-polisie ondesoek die insident waarin Shaik Adam Shabir Ammed (59) Saterdag deur ‘n olifant by die Malelane-hek in die Kruger Nasionale Park…