Lotto uitslae vir 3 Mei 2025
Boerpotte: Lotto: R32 miljoen LOTTOPLUS1: R3 miljoen LOTTOPLUS2: R1 miljoen Uitslae: LOTTO: 04, 05, 07, 10, 11, 41 B: 02 LOTTOPLUS1: 12, 16, 17,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,890 op Saturday 3 May 2025.
Boerpotte: Lotto: R32 miljoen LOTTOPLUS1: R3 miljoen LOTTOPLUS2: R1 miljoen Uitslae: LOTTO: 04, 05, 07, 10, 11, 41 B: 02 LOTTOPLUS1: 12, 16, 17,…
GAUTENG. – Kalla du Preez is Donderdagaand tydens ‘n inbraak op ‘n plaas in Cullinan in die arm geskiet. Volgens André van Heerden van…
CENTURION. – Die SAPD het bevestig dat dele van ‘n voertuig gevind is, moontlik dié waarin die oorlede konstabels gereis het. Lees ook: Polisie fokus…
WES-KAAP. – Die hooggeregshof het Vrydag ‘n skuldigbevinding gelewer in die saak rondom die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith, wat volgens hofgetuienis vir…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man en ‘n vrou het Vrydagaand in Freemantleweg in die Hillary-gebied noodlottige skietwonde opgedoen. Nog ‘n man is in die been…
Suid-Afrikaners sal vanaf 7 Mei 2025 minder by die pompe opdok, terwyl slegs gas se prys styg. Beide 93-oktaan sowel as 95-oktaan petrol se…
VRYSTAAT. – Na ’n vergadering tussen die families van die ontslape konstabels Cebekhulu Linda (24), Boipelo Senoge (24) en Keamogetswe Buys (30), Maqueen Letsoha-Matha,…