Lotto uitslae vir 6 September 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 03, 12, 28, 39, 41, 50. Bonus: 42. Lotto Plus 1: 04, 15, 25, 30, 38, 42. Bonus: 24. Lotto Plus 2: 04, 12, 15, 22, 29, 41. Bonus: 37.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,016 op Saturday 6 September 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 03, 12, 28, 39, 41, 50. Bonus: 42. Lotto Plus 1: 04, 15, 25, 30, 38, 42. Bonus: 24. Lotto Plus 2: 04, 12, 15, 22, 29, 41. Bonus: 37.
GAUTENG. – Drie verdagtes is gisteraand in hegtenis geneem nadat hulle probeer het om onwettig toegang tot Waterkloof-lugmagbasis te verkry. Volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale…
Appel, die bekroonde sanger en liedjieskrywer, het sy splinternuwe vyfsnit-kortspeler, Genesis, op alle digitale stroomdienste vrygestel. Twee snitte, Die Boer Hier Binne My en…
MOSSELBAAI. – Hoërskool Punt het op 3 September 2025 amptelik ’n selfoonvrye beleid ingestel. Die beheerliggaam en skoolbestuur het bepaal dat selfone gedurende skoolure…
GAUTENG. – Dr. Aaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, het ’n suksesvolle oogoperasie by die St. John-oogkliniek in Chris Hani Baragwanath-hospitaal, Soweto, ondergaan. Die…
SUID-AFRIKA. – ’n Volle maansverduistering sal Sondag die hemelruim versier wanneer die maan bloedrooi sal verkleur. Sterrekykers regoor die wêreld maak gereed om die…