Vyf verdagtes in skietgeveg met polisie dood
KWAZULU-NATAL. – Vyf verdagtes, tussen die ouderdomme van 17 en middel 20’s, is vanoggend (Maandag), in ’n skietgeveg met die polisie by die Pump…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,018 op Monday 8 September 2025.
KWAZULU-NATAL. – Vyf verdagtes, tussen die ouderdomme van 17 en middel 20’s, is vanoggend (Maandag), in ’n skietgeveg met die polisie by die Pump…
OOS-KAAP. – Leonie Stella Stiemie (54), ’n voormalige takadministrateur van FNB-Kirkwood,is in die Gqeberha- gespesialiseerde-handelsmisdaadhof effektief tot ses jaar tronkstraf gevonnis. Dit volg op…
BRITSE MAAGDE-EILANDE. – ’n Suid-Afrikaanse sjef is op Richard Branson se Necker-eiland in die Britse Maagde-eilande oorlede. Lees ook: Vier mense dood in Russiese…
OOS-KAAP. – Die dood van vyf leerlinge wat in 1993 deur die Suid-Afrikaanse Weermag (SANW) in Mthatha doodgeskiet is, sal geregtelik ondersoek word om…
SYDNEY, AUSTRALIЁ. – ’n Vraghanteerder is gister op die Sydney-lughawe in Australië oorlede nadat ’n swaar masjien sy kop en bors verbrysel het. Lees…
OEKRAÏNE. – Vier mense is dood, 20 is gewond en ’n regeringsgebou in Kijif is getref ná ’n Russiese hommeltuigaanval. Lees ook: Oekraïne en…
Die opsporingstelsel van Adam Tas, SA-sanger, se geborgde “Byt en Buskruit”-bakkie het die voertuig onlangs in die noorde van Mosambiek opgevang nadat dit op…
GAUTENG. – ’n Verdagte (40) wat vir die moord op Zwelabantu Zuma, die skoolhoof van Msinga, gesoek is, is Sondagmiddag in Soweto deur lede…
ISRAEL. – Israel se Ramon- internasionale lughawe naby Eliat is gister deur ’n Hoethi-hommeltuigaanval getref. Lees ook: Nelson Mandela-kleinseun lid van groep op pad…
WES-KAAP. – Graham Howes (38) van Bloubergstrand is laas opgemerk toe hy Sondag omstreeks 13:00 naby Eden on the Bay, Bloubergstrand, vlieërplank gery het.…