Daily lotto uitslae vir 11 September 2025
Boerpot: R550 000 Uitslae: 01, 13, 21, 26, 32 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,021 op Thursday 11 September 2025.
Boerpot: R550 000 Uitslae: 01, 13, 21, 26, 32 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
VSA. – ‘n Hoëkaliber-vuurwapen wat glo in die moord op Charlie Kirk gebruik is, is in ‘n beboste gebied gevind. Die FBI het beeldmateriaal…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Verdagte (56) is vandag (Donderdag) op ‘n plaas in Camperdown deur owerhede in hegtenis geneem. Dagga en produkte ter waarde van…
GAUTENG. – Aizeque Zacaria Cumbuia (26), ‘n tradisionele geneser van Mosambiek, wat met gebrande menslike weefsel by sy praktyk in Brits betrap is, het…
PRETORIA. – Thabo Bester en Nandipha Magudumana se aansoek vir ‘n interdik om die Netflix-reeks, The Beauty and the Bester, te keer, is tot…
OOS-KAAP. – Die doodsondersoek van Steve Biko (30), die anti-apartheidsaktivis, word Vrydag, presies 48 jaar ná sy dood, deur die NVG heropen. Daar word…
VSA. – Donald Trump en JD Vance het hulle woede uitgespreek oor die moord op Charlie Kirk. Lees ook: Trump-bondgenoot doodgeskiet terwyl hy oor…
GAUTENG. – Kevin Tsao, Shu-Uei, Chen Hui, Qin Li, Jiaqing Zhou, Ma Biao, Dai Junying en Zhang Zhilian, sowel as hul maatskappy Beautiful City,…
VSA. – Die soektog is steeds aan die gang om die moordenaar van die Trump-bondgenoot en regse aktivis, Charlie Kirk, op te spoor. Lees…
GAUTENG. – Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika het vandag (Donderdag) beslis dat mans nou hul vroue se vanne ná die huwelik mag aanvaar, wat…