Hoërskool Silverton betreur matrikulant se dood ná gyselaarvoorval
GAUTENG. – ‘n Matriekleerling (18) van Hoërskool Silverton in Pretoria is Dinsdag ná ’n gyselaarvoorval in Mamelodi, waarin sy gesin betrokke was, oorlede. Steve…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,021 op Thursday 11 September 2025.
GAUTENG. – ‘n Matriekleerling (18) van Hoërskool Silverton in Pretoria is Dinsdag ná ’n gyselaarvoorval in Mamelodi, waarin sy gesin betrokke was, oorlede. Steve…
GAUTENG. – ’n Onderwyser wat deur Hoërskool Sunward Park in Boksburg, Ekurhuleni, se beheerliggaam aangestel is, is Donderdag ná beweerde ernstige bewerings van seksuele…
KAAPSTAD. – JANStyl is vanjaar terug en beloof om ’n skouspelagtige aand van mode, kreatiwiteit en gemeenskapsbetrokkenheid by die Hoërskool Jan van Riebeeck te…
GAUTENG. – Sean Badenhorst (55) ‘n Johannesburgse fietsryer, wat homself as fiks met ‘n gesonde leefstyl beskryf, het Saterdag, net ná afloop van sy…
OOS-KAAP. – Ntandokazi Capa, die Oos-Kaapse LUR vir gesondheid, het wetstoepassers gevra om vinnig op te tree ná ’n gewapende rooftog Maandag op die…
KATAR. – Katarse owerhede het gesê ‘n soektog na twee vermiste persone en menslike oorskot duur voort ná Israel se aanval Dinsdag op Hamas-leiers…
GHANA. – Ghana se president, John Mahama, het gesê Ghana het ingestem om burgers van verskeie Wes-Afrika-lande te aanvaar wat uit die VSA gedeporteer…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die kusgebiede van die land vir vandag voorspel. Lees ook: Betogings in Nepal eis 25, ook vrou van…
FRANKRYK. – Betogings gelei deur die beweging “Kom ons blok alles” het gister in Frankryk uitgebreek teen die politieke klas en voorgestelde begrotingsbesnoeiings. Die…
Die Powerball-boerpot vir Vrydag staan op R64 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot vir Vrydag staan op R60 miljoen. Lees ook: Powerball uitslae vir 9 September 2025…