Daily lotto uitslae vir 16 Oktober 2025
Boerpot: R400 000 Uitslae: 08, 12, 20, 33, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,056 op Thursday 16 October 2025.
Boerpot: R400 000 Uitslae: 08, 12, 20, 33, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
KWAZULU-NATAL. – Dewald Beetge, ‘n veiligheidsbeampte van Gladiator-veiligheidsdienste in Hiberdene, is Woensdagmiddag omstreeks 14:35 deur verdagtes in sy huis aangeval en geskiet. Gladiator Security…
WES-KAAP. – Die polisie in die provinsie het die publiek gewaarsku oor ’n valse Truecaller-profiel wat gekoppel is aan die landlynnommer 021 811 2463…
INTERNASIONAAL. – ‘n Memoir deur Virginia Giuffre wat volgende week vrygestel gaan word, beskuldig prins Andrew van seksuele misdrywe en gee haar indrukke oor…
WES-KAAP. – ‘n Nyala van die polisie is Woensdagaand omstreeks 20:40 deur betogers in Baden Powell-rylaan by die Empolweni- onwettige nedersetting aan die brand…
VRYSTAAT. – Premier Lesotha-Mathae is ontsteld oor die dood van twee kinders, een en drie jaar oud, Maandag in Caleb Motshabi. Die kinders se…
VENEZUELA. – Altesaam ses mense is dood toe die VSA Dinsdag ‘n boot naby die kus van Venezuela aangeval het wat daarvan verdink is…
OOS-KAAP. – ’n Onderwysers (52) is Woensdag deur die Valke vir beweerde mensehandel en prostitusie, wat jong vroue uit die voormalige Transkei betrek, in…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kleutermeisie (4) het Woensdagaand tydens ‘n kop-aan-kop-botsing in Richmondweg naby Traffordweg in die Westmead-gebied van Pinetown gesterf. Garrith Jamieson van ALS…
Bestel 1.2kg van Oom Jaap se Braaiwors op die iBEEF-toep vir slegs R110.12/kg. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google Play.…