Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms, hael en moontlike oorstromings vir vandag vir Limpopo en Mpumalanga uitgereik. Lees ook: Duisende…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,056 op Thursday 16 October 2025.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms, hael en moontlike oorstromings vir vandag vir Limpopo en Mpumalanga uitgereik. Lees ook: Duisende…
KWAZULU-NATAL. – Twee onderwyseresse is glo vanoggend (Donderdag) op pad skool toe in Cottonlands deur gewapende verdagtes gekaap. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê…
VK. – Sowat 3 000 mense het Johnson&Johnson gedagvaar oor bewerings dat daar asbestos in hulle babapoeier was wat ‘n kankerrisiko ingehou het. Lees…
GAUTENG. – President Cyril Ramaphosa het Imtiaz Fazel, die inspekteur-generaal van intelligensie, met onmiddellike effek geskors. ‘n Formele ondersoek is glo geloods in reaksie…
President Cyril Ramaphosa het gesê Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel gaan voort en dat die skietstilstand dit nie beïnvloed nie. Lees ook: VN bevind…
LIMPOPO. – Die polisie het ’n ondersoek begin nadat bottels wat na bewering medikasie bevat, op die busongelukstoneel op die N1 gevind is waar…
KWAZULU-NATAL. – Twee ligte vliegtuie het Woensdag in Nottingham in die KwaZulu-Natalse Middellande vermis geraak. ‘n Noodberig (mayday) is ontvang, waarna ‘n soektog geloods…
KALIFORNIЁ, VSA. – Diane Keaton se familie het gister die oorsaak van haar dood bekend gemaak. Hulle het gesê Keaton (79) is Saterdag aan…