Broer wat suster aanrand en verwurg vir moord gevonnis
NOORD-KAAP. – Herman Hermanus du Toit is in die Kimberley-hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op Ellen Lorraine Botha (58). Du Toit is tot…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,097 op Wednesday 26 November 2025.
NOORD-KAAP. – Herman Hermanus du Toit is in die Kimberley-hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op Ellen Lorraine Botha (58). Du Toit is tot…
FRANKRYK. – Nog vier verdagtes is in hegtenis geneem vir die roof by die Louvre-museum in Oktober. Lees ook: Louvre-verdagtes erken ‘gedeeltelike betrokkenheid’ Twee…
GAUTENG. – Die Valke het bevestig dat ’n ondersoek aan die gang is om vas te stel of enige beweerde misdrywe, insluitend mensehandel, onwettige…
HEILBRON. – ‘n Tornado is op 24 November tussen 15:00 en 16:00 op ‘n plaas in Heilbron, Vrystaat, waargeneem. Lees ook: Tornado tref Gauteng…
GAUTENG. – ‘n Regter, ‘n kerkleier van ‘n bekende kerk en twee verdagtes is Dinsdagaand op aanklagte van korrupsie en geldwassery in hegtenis geneem.…