Gesin beseer in kop-aan-kop-botsing ná ander voertuig se band bars
Gerhard, Karin en Lente van Jaarsveld (2) van Pretoria is in ’n kop-aan-kop-botsing beseer nadat ’n ander voertuig se band gebars het toe dit…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,119 op Thursday 18 December 2025.
Gerhard, Karin en Lente van Jaarsveld (2) van Pretoria is in ’n kop-aan-kop-botsing beseer nadat ’n ander voertuig se band gebars het toe dit…
KWAZULU-NATAL. – ’n 16-jarige meisie het Woensdag haar pa (49) se lewe gered, nadat sy hom hangend aan buitebalke by hulle huis in Ethekweni…
STILLE OSEAAN. – Die Amerikaanse weermag het gister aangekondig dit het nog ‘n beweerde dwelmboot in die Stille Oseaan aangeval, waartydens vier mense gedood…
GAUTENG. – Twee verdagtes is Woensdag kort ná 18:00 noodlottig tydens ’n skietgeveg met die polisie naby ’n sakeperseel in Stormhill, Florida, gewond. Luidens…
NEW YORK, VSA. – Ghislaine Maxwell, die vrou wat die seksoortreder Jeffrey Epstein gehelp het om minderjarige meisies seksueel te laat misbruik, het ‘n…
GAUTENG. – Twee verdagtes wat na bewering beplan het om ’n koerierafleweringsvoertuig te beroof, is Woensdag noodlottig gewond en ’n derde beseer. ’n Skietgeveg…