KYK: ‘Selfoonrowers’ in hoëspoedjaagtog vasgetrek
KWAZULU-NATAL. – ‘n Hoëspoedjaagtog deur Marshall Security Vrydagaand in Durban het het tot die inhegtenisneming van drie mans wat glo ‘n selfoon by ’n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,186 op Monday 23 February 2026.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Hoëspoedjaagtog deur Marshall Security Vrydagaand in Durban het het tot die inhegtenisneming van drie mans wat glo ‘n selfoon by ’n…
KWAZULU-NATAL. – ALS Paramedics het op 23 Februarie ‘n dringende aansoek vir ‘n interdik teen die LUR van vervoer in dié provinsie by die…
WES-KAAP. – ’n Jong ma van die Goederverwagting-plaas buite die Paarl moes glo tydens ‘n plaasaanval ’n indringer, wat met ‘n panga gewapen was,…
OOS-KAAP. – Twee verdagtes, glo afpersers, is Saterdag tydens ‘n skietery met die polisie op die R61 naby die Hafton-plaas se hoofhek doodgeskiet. Brig.…
Die Singapoerse model en fotograaf Chuando Tan, wat in 1966 gebore is, trek internasionale aandag weens sy jeugdigde voorkoms op 59-jarige ouderdom. Tan het…
OOS-KAAP. – Drie verdagtes is Sondag tydens ‘n skietery met die polisie in die Tlokoeng-sakegebied dood. Volgens brig. Nobuntu Gantana, provinsiale polisiewoordvoerder, het skoflede…
KWAZULU-NATAL – Drie jong vroue, lewensredders van Durban Surf Lifesaving Club, het die naweek lewensbelangrike noodhulp op ’n barmhartige Samaritaan met ‘n skietwond toegepas.…
WES-KAAP. – Nog ‘n verdagte (20) wat glo verbind word met die massaskietery waarin nege mense op 17 Januarie vanjaar in Marikana dood is,…
WES-KAAP. – ‘n Bejaarde man (72) en ‘n vrou (68) is Sondag op ‘n plaas in die Joostenbergvlakte-gebied, op die Ou Paarlpad, in Kraaifontein…
INTERNASIONAAL. – Nemesio Oseguera Cervantes, beter bekend as “El Mencho” en hoof van die berugte Jalisco New Generation-kartel (CJNG), se dood gister in ’n…