Opwindende week van Pretoria Interhoër A – E bondatletiek
PRETORIA. – Pretoria se skole-atletiekprogram het hierdie week sy hoogtepunt bereik met die interhoër-byeenkomste in die A tot E-bondafdelings. Van opkomende sterre in die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,191 op Saturday 28 February 2026.
PRETORIA. – Pretoria se skole-atletiekprogram het hierdie week sy hoogtepunt bereik met die interhoër-byeenkomste in die A tot E-bondafdelings. Van opkomende sterre in die…
Sukkel jy met glutensensitiwiteit en wonder jy of suurdeeg glutenvry is? Voedingkundiges se antwoord is nee. Martha Stewart weerlê die mites oor hierdie alomteenwoordige…
WES-KAAP. – Lede verbonde aan die Sentraal-Karoo Flying Squad en K9-eenhede se pogings om die onwettige verspreiding van dwelms in plaaslike gemeenskappe hok te…
HERMANUS. – Die lewensgrootte Suidelike Noordkapper-walvis van glasvesel wat die Hermanus-markplein versier het, is op pad na ‘n nuwe tuiste. Plaaslike inwoner René Hartslief,…
VSA. – DIE Amerikaanse president Donald Trump het bevestig dat die VSA “grootskaalse gevegsoperasies” in Iran van stapel gestuur het. Dit volg nadat die…
JOHANNESBURG. – ’n Nuwe verslag van die Verenigde Nasies waarsku dat die wêreld nie meer net in ’n waterkrisis is nie, maar nou in…
KAAPSTAD – ’n 41-jarige veroordeelde dwelmhandelaar, Stanislav Stamenov, is Vrydagoggend by sy huis deur die SAPD se Nasionale Intervensie-eenheid (NIU) in Kaapstad in hegtenis…
VSA. – Reeds in sy openingsverklaring het die voormalige president, Bill Clinton, homself van enige skuld onthef. Hy het gesê: “Ek het niks gesien…