Die Eilandbruid se Sluier
Die Eilandbruid se sluier deur Elize Parker neem lesers na ’n wêreld waar die see, menslike emosies en geloof op ’n unieke manier saamvloei.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,196 op Thursday 5 March 2026.
Die Eilandbruid se sluier deur Elize Parker neem lesers na ’n wêreld waar die see, menslike emosies en geloof op ’n unieke manier saamvloei.…
Die Nasionale Verbruikerskommissie het aangekondig dat 25 729 Volkswagen Polo Vivo-voertuie landwyd herroep word, nadat Volkswagen Group Africa ’n moontlike fout met die handrem…
WES-KAAP. – ‘n Amerikaanse man (37) is op die laaste dag van sy vakansie in Kaapstad in die see by Diaz-strand by Kaappunt vermis.…
GAUTENG – ‘n Onderwyser (37), wat wiskunde by Hoërskool Ivory Park aanbied, is Woensdag op beskuldiging van verkragting van ‘n gr. 12-leerling in hegtenis…
Showmax se toekoms is onseker nadat die Franse uitsaaireus Canal+ in September beheer oorgeneem het van MultiChoice, Afrika se grootste betaal-TV-verskaffer en aangekondig het…
KWAZULU-NATAL. – ’n Minibustaxi met passasiers het vanoggend (Woensdag) in Blackridge buite beheer geraak en teen ’n woonhuis se muur vasgery, voordat dit verskeie…
TUINROETE. – Die skakelbrug in die Tsitsikamma-afdeling van die Tuinroete Nasionale Park word tans herstel en opgeknap. Dit is om die brug se veiligheid…
OOS-KAAP. – “My kind, Here asseblief hou haar en die babatjie styf vas.” So sê Charmaine Martins de Beer Woensdag op Facebook. Carlene Klue…
INTERNASIONAAL. – Die VSA het ’n Iranse oorlogskip in internasionale waters in die Indiese Oseaan met ’n torpedo getref – een van sowat 20…
VRYSTAAT – ’n Polisiekonstabel (25) van die Bethlehem-misdaadvoorkomingseenheid wat op ‘n aanklag van verkragting teregstaan, is deur die Bethlehem-landdroshof op borgtog van R1 500…