Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,196 — Thursday 5 March 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,196 op Thursday 5 March 2026.

Misdaad

Ma en dogter sterf saam

5 March 2026

KWAZULU-NATAL. – Christina Joseph (34) en haar dogter, Brooklyn Hemmero (15), ‘n gr. 10-leerling aan Hoërskool Heather in Pietermaritzburg, is Dinsdagaand by hulle huis…

Leefstyl

Bekende aanbieder, akteur en skrywer sterf

5 March 2026

Soli Philander (65), oftewel Silamour Philander, bekende Suid-Afrikaanse vermaaklikheidskunstenaar, het Woensdag weens kanker gesterf. Hy word onder meer onthou vir die aanbieding van programme…