Hengelaar sterf ondanks behandeling op strand
KWAZULU-NATAL. – ’n Hengelaar (45) wat gistermiddag omstreeks 16:00 ‘n mediese noodgeval op Oslo-strand ervaar het, het ondanks volgehoue pogings deur nooddienste en lede…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,215 op Tuesday 24 March 2026.
KWAZULU-NATAL. – ’n Hengelaar (45) wat gistermiddag omstreeks 16:00 ‘n mediese noodgeval op Oslo-strand ervaar het, het ondanks volgehoue pogings deur nooddienste en lede…
LIMPOPO – Drie polisiekonstabels, verbonde aan die Waterberg-blitspatrollie, is Vrydag deur die provinsiale teenkorrupsie-eenheid in hegtenis geneem en vir veediefstal en regsverydeling aangekla. Kol.…
KWAZULU-NATAL – Vier vermeende rowers is Maandagmiddag (23 Maart) dood tydens ’n skietgeveg met die polisie in Bellair, waar vier vuurwapens ook op die…
GAUTENG. – ’n Moordondersoek is van stapel gestuur nadat ‘n prokureur (35), Chinette Gallichan, Maandag op die hoek van Fox- en Joubertstraat in die…
LIMPOPO – ’n Veiligheidswag is in hegtenis geneem ná ’n moord op ’n onbekende Vrydag (20 Maart) in die vroeë oggendure op ’n plaas…